Besoeker # 119331
Verjaarsdae
Wonderbus 2012/01/29
Welkom by die webwerf van die Gereformeerde Kerk Wonderboompoort
Die funksie en doel van hierdie webwerf is drie ledig :
Eerstens om inligting oor die gemeente en gemeente aktiwiteite beskikbaar te stel.
Tweedens om as hulp-, nuus- en inligtingsbron vir gemeentelede en ander belangstellendes te dien.
Laastens om deur middel van die internet, opnames van Woordbediening beskikbaar te stel aan die hele wêreld.
U sal merk dat hierdie webblad 'n groot gedaanteverwisseling ondergaan het.
Loer gerus by die "Nuut op die werf" opsie, om meer te lees oor die veranderinge en nuwe dinge.
Laat weet asseblief die web administrateur by webadmin@gkwonderboompoort.org indien u enige voorstelle of kommentaar oor die webblad, sy uitleg, grafika, artikels of taalgebruik het. Opbouende kritiek word opreg waardeer.
Dagboek
Sondag, 22 Jan 08:55 Samesang. Psalm 122:1 en 2.
09:00 Oggenddiens. Orrelis: Arno Meijer. 10:30 Gesprek met ouers en katkisante direk na die erediens. 17:55 Samesang. Sb.ryming 27:1 en 4. 18:00 Aanddiens. Orrelis: Arno Meijer.Maandag, 23 Jan Katkisasie begin op die onderskeie: 17:30 vir gr 7-9 ; 18:15 vir gr 10 en 11; 19:00 vir belydeniskatkisante.
19:30 Bybelstudie in die konsistorie. Ons behandel Daniël 8.Dinsdag, 24 Jan 19:00 Diakonie beplanningsvergadering in die konsistorie.
Woensdag, 25 Jan 08:15 Sustersbybelstudie by die pastorie.
09:30 Bybelstudie te Hermon. 15:00 Katkisasie begin vir gr 1 tot 6 leerlinge.Donderdag, 26 Jan 19:00 Ouderlinge Beplanningsvergadering in die konsistorie.
Saterdag, 28 Jan Wyksusters byeenkoms.