top of page

Hulpbronne

Ler die Psalms
Ler die Psalms
Ler die Psalms

Verbondsonderrig

Anchor 1


In 2020 het ons die huwelikseminaar aanlyn gehou omdat dit midde in die grendeltyd was.
Ons het 5 afsonderlike sessies gehad waar verskillende sprekers die onderskeie onderwerpe behandel het. 

Sessie 1: Die mense agter die masker: Inleiding en begronding van die huwelik vanuit die Bybel (Ds Pieter en Karyna le Roux)
Sessie 2: Kommunikasie in die huwelik (Dr Chris Botha) 
Sessie 3: Dissipline (Dr Gerard Meijer)
Sessie 4: Huisgodsdiens (Andre en Ellie Buys)
Sessie 5: Intimiteit (Pieter en Karyna le Roux)

 

Aanlyn Huwelikseminaar 2020