top of page
  • Writer's pictureGKWP

Gratia

Ongeveer 30 kinders van ‘n naburige kinderhuis (Huis Graciá) word gekatkiseer en woon die aanderedienste by GK Wonderboompoort by.

Die gedagte is om hierdie kinders van die HERE te leer deur bybelstudie, katkisasie asook die prediking. Die oes is groot maar die arbeiders min…

8 views0 comments

Recent Posts

See All

Psalm 4

Psalm 4 neem die bidder van donker dae en nagte na 'n siele rustigheid in sy genadige verkiesing en dan na vreugde wat uitstyg vér bo ‘n aardse vrede en geluk. Vers een begin waar selfs sy dae vir hom

bottom of page