top of page
  • Writer's pictureGKWP

Verbondsonderrig seminaar

Op 5 Februarie 2022 het ons 'n verondsonderrig seminaar gehad waar ons meer geleer het oor hoe om ons kinders binne die verbond op te voed. Hannes Noëth was die spreker.


Die tema van die oggend was:


"Hoe Christene kinders moet opvoed IN die wêreld maar nie VAN die wêreld"

7 KERNbegrippe in verbondsonderrig

(toegepas vir ons in 2022)

Ons gebruik as teks:

Deutoronomium 6

Mense het vooraf die teksgedeelte deurgegaan en oordink.


  1. Watter uitdagings is daar in verbondsonderrig?

    1. By die kerk

    2. By die huis

    3. Vir ons kinders

    4. Vir ons ouers

  2. Wanneer begin en eindig verbondsonderrig?

  3. Wat moet die inhoud van verbondsonderrig wees?

  4. Watter kernbegrippe vind ons in Deut 6 wat ons kan toepas in verbondsonderrig?

Kyk gerus na die seminaar op ons youtube kanaal




Recent Posts

See All

Psalm 4

Psalm 4 neem die bidder van donker dae en nagte na 'n siele rustigheid in sy genadige verkiesing en dan na vreugde wat uitstyg vér bo ‘n aardse vrede en geluk. Vers een begin waar selfs sy dae vir hom

bottom of page