Verbondsonderrig seminaar
Op 5 Februarie 2022 het ons 'n verondsonderrig seminaar gehad waar ons meer geleer het oor hoe om ons kinders binne die verbond op te...
Gereformeerde Kerk Wonderboompoort is die tweede oudste gemeente in die Klassis Trans-Magalies. Dit het vir die eerste drie jaar van sy bestaan as die Gereformeerde Kerk Dirk Postma bekendgestaan.