top of page

Katkisasiekuier 2022

Writer: Karyna le Roux
Karyna le Roux
May 12, 2022
1 min read

Op 13 Mei 2022 het ons 'n Katkisasie-kuier vir al ons katkisante. Ons gaan piekniek hou en speletjies speel. Die doel van die dag is dat die kinders mekaar leer ken en sodoende as lede van die liggaam van Christus die onderlinge geloofsbande bou.




Recent Posts

See All
Psalm 4

Psalm 4 neem die bidder van donker dae en nagte na 'n siele rustigheid in sy genadige verkiesing en dan na vreugde wat uitstyg vér bo ‘n...

 
 
 

Comments


bottom of page