top of page
Writer's pictureGKWP

Katkisasie

Ons het 'n aktiewe katkisasie by ons gemeente. Die kinders het elke week (behalwe in die vakansie) katkisasie op Sondae na kerk. Die Belydenis en Voorbelydenisklas se katkisasie vind op Dinsdae om 14:45 plaas by die kerkgebou.


Ons Kategete is:


  • Voorskool: Roelien Burger en Ellie Buys

  • Graad 1 en 2: Elanie Buys

  • Graad 3 en 4: Debbie Bekker

  • Graad 5 en 6: Diak. Schalk van der Walt

  • Graad 7 en 8: Oudl Bennie Buys

  • Belydenis en Voorbelydenis: Ds Pieter le Roux en Oudl Michiel Buys

Ons katkisasie lesrooster vir die jaar 2022:






52 views0 comments

Recent Posts

See All

Psalm 4

Psalm 4 neem die bidder van donker dae en nagte na 'n siele rustigheid in sy genadige verkiesing en dan na vreugde wat uitstyg vér bo ‘n...

Commentaires


bottom of page