top of page
Writer's pictureGKWP

Koningskinders

GK Wonderboompoort is baie dankbaar om in samewerking met GK Daspoort die projek te ondersteun.

Elke sondagaand word sowat 20 kinders vanuit arm gesinne kerk toe gebring, waar groepleiers saam met hulle bybelstudie hou. Verder vind daar een keer ‘n maand ‘n speletjiesaand plaas, en een keer ‘n jaar ‘n kamp met ongeveer 60 kinders.

21 views0 comments

Recent Posts

See All

Psalm 4

Psalm 4 neem die bidder van donker dae en nagte na 'n siele rustigheid in sy genadige verkiesing en dan na vreugde wat uitstyg vér bo ‘n...

Comments


bottom of page