Galasiërs 2:14-21
Verlede week het ons die konflik van Paulus met Petrus behandel. Omdat Petrus nie saam met die Christene van ander volke in die gemeente...
Gereformeerde Kerk Wonderboompoort is die tweede oudste gemeente in die Klassis Trans-Magalies. Dit het vir die eerste drie jaar van sy bestaan as die Gereformeerde Kerk Dirk Postma bekendgestaan.