Katkisasie
Ons het 'n aktiewe katkisasie by ons gemeente. Die kinders het elke week (behalwe in die vakansie) katkisasie op Sondae na kerk. Die...
Gereformeerde Kerk Wonderboompoort is die tweede oudste gemeente in die Klassis Trans-Magalies. Dit het vir die eerste drie jaar van sy bestaan as die Gereformeerde Kerk Dirk Postma bekendgestaan.