Daniël 4: God stel die nederige onder die mense aan 24 April 2022 – oggend
Ons lees weer van ’n droom van Nebukadneser. Die droom: Die boom Die keer is dit nie ’n beeld nie, maar ’n boom. ’n Baie hoë en sterk...
Gereformeerde Kerk Wonderboompoort is die tweede oudste gemeente in die Klassis Trans-Magalies. Dit het vir die eerste drie jaar van sy bestaan as die Gereformeerde Kerk Dirk Postma bekendgestaan.