Daniel 6 Daniël is bereid om te sterf vir sy band met God
En so kom ons vanoggend by Daniël in die Leeukuil. Babel is ingeneem deur die Meders en Perse. Belsasar is doodgemaak, en ’n man met die...
Gereformeerde Kerk Wonderboompoort is die tweede oudste gemeente in die Klassis Trans-Magalies. Dit het vir die eerste drie jaar van sy bestaan as die Gereformeerde Kerk Dirk Postma bekendgestaan.